In a memo to the freight industry, Mitchell Brooke, logistics development manager of the Citrus Growers Association (CGA) highlighted the proposed new heavy vehicle restrictions (Reg 318A), and the department of transport’s latest standpoint on this contentious issue. This was part of the DoT gazette of May 11, No. 38772. · Reg 107D. Manner and contents on which an applicant for the renewal of a driving licence card is to be evaluated. · Reg 247. Circumstances under which persons may be carried on goods vehicle – eg. Not more than 5 people in the goods compartment of a goods vehicle […]
Continue readingCategory Archives: News
Transnet wil meer landbouvrag dra.
Transnet beplan verskeie venootskap-inisiatiewe met die private sektor om veeldoelige vragwaens vir die landbousektor te ontwikkel, sodat meer landbouprodukte per spoor vervoer kan word. Dit is deel van sy plan om om spoorvragvervoer in die land te verbeter. Van 2012 tot 2014 het die totale vragvervoer volumes met 4,7% gegroei. Die algemene vrag, waar die oorskakeling van padvervoer na spoorvervoer ingebed is, het die volumes in ton met 8,6% gegroei. Mnr. Ravi Nair, waarnemende uitvoerende hoof van Tansnet se vragvervoer, het gesê hulle sal in die volgende paar maande ’n pad-na-spoor oplossing van stapel stuur. Dit neem die vorm aan […]
Continue readingPetrolprys styging vir Julie kan 50 cent per liter wees
Omie trap die petrol dat ons vinniger kan ry” moet liefs nie meer gesing word nie, want die petrolprys gaan oor net meer as ’n week wéér met minstens 50c per liter styg. Volgens syfers van die bedryfsliggaam vir vulstasies, die Fuel Retailers Association, was die onderverhaling op 95-oktaan-petrol Maandag meer as 50c per liter. Op 93-oktaan was dit meer as 39c per liter. Diesel sal nie so skerp styg nie en ’n onderverhaling (dus styging) van tussen 17c en 18c per liter op die groothandelprys het Maandag gegeld. (Nuwe syfers word nie Dinsdag uitgereik nie omdat dit ’n openbare […]
Continue readingIn Maart vanjaar het die invoertarief op koring amper drievoudig verhoog, van R157 tot R461 per ton, in ’n poging om die kwynende plaaslike bedryf van ondergang te red.
Welkome reën het sedert verlede week wyd oor die Wes-Kaap geval, tot die verligting van koringboere wat vroeër in kurkdroë grond begin plant het. Volgens Andries Theron, vise-president van Graan SA en koringboer van die Swartland, is boere in die Wes-Kaap verheug oor die uitkoms. “Die huidige reën is nog nie te laat om ’n goeie oes vanjaar te verkry nie. Ons het die afgelope jare bietjie bederf geraak met goeie vroeë reën, en dis net menslik om bekommerd te raak as die reën laat kom, want ons sit baie geld in die grond.” Vol graanskure Lae koringpryse is steeds […]
Continue readingThe ripple effect of SA’s maize crop shock
The ripple effect of SA’s maize crop. AGRICULTURAL NEWS – South Africa’s maize crop, the smallest in eight years, will probably fuel inflation in the months to come as the price of maize increases. Jaco Visser spoke to economists as well as an agribusiness about the outlook for food prices, inflation and interest rates. The first harvest estimate for South Africa’s maize and other summer grains points to a vastly smaller crop, potentially leading to food-price inflation that is likely to fuel overall inflation. This will hit the poorest consumers hardest. White maize is a staple food in South Africa, […]
Continue readingMarkverslag 3 Junie 2015
Internasionaal: Die dollar het gister sterk negatief verhandel. Fundamentele faktore in die mark; soos goeie aanplantingsvordering, gunstige groei weers-toestande en swak uitvoersyfers; is tans prysnegatief vir Amerikaanse graan en oliesade, maar die swakker dollar het sterk ondersteuning gebied vir pryse in gister se verhandeling. Koring het verder ondersteuning gekry uit idees dat die onlangse reënval die oes verder gaan beskadig. Plaaslik: Vanaf gistermiddag 12h00 verhandel markte soos volg: VSA mielies verhandel tans 5 sent op, op die Julie 2015 kontrakmaand. Die rand verhandel 11 sent sterker teenoor die VSA dollar. Die indeks is dat die mark vandag positief kan beweeg. […]
Continue reading

