Koringboere produseer met verflenterde implemente en verkoop aandele in landbou-ondernemings net om kop bo water te hou. Dít was die kommerwekkende prentjie wat op Graan SA se jaarkongres in Bothaville in die Vrystaat van die kwynende Suid-Afrikaanse koringbedryf geskets is. “Tot 95% van die koringoes in Suid-Afrika is reeds ’n maand nadat dit geoes is nie meer in die hande van die produsente nie. Dit is omdat hulle dadelik hul rekeninge moet betaal,” sê Cobus Bester, ’n koringprodusent van Moorreesburg in die Swartland. Hy het ’n mosie by die kongres ingedien dat dringend ondersoek na die winsgewendheid en lewensvatbaarheid van die […]
Continue readingCategory Archives: News
Premier Vereeniging 5 Maart 2015
‘Please note that only side-tippers, dropside side-tippers & bottom dumpers will be accepted in Vereeniging in future. We will no longer offload dropsides.’ Please follow and like us:
Continue readingTiger Belville .
Please follow and like us:
Continue reading5 Maart 2015
Middag. Let wel dat meeste van die graan huidiglik ingevoer word . Koring bote by Kaapstad Hawe en mielie bote by Durban hawe. Hierdie toestand blyk ten minste vir die volgende 2 tot 3 maande te wees. Die bogenoemde kontrakte moet voldoen aan voorskrifte soos voorsien deur graanverhandelaars en/of meulenaars. Ons het reeds gekwoteer en hou u op hoogte van verwikkelinge . Die kortafstand koring kontrak na Tiger Bellville is reeds in plek , maar vereistes van PPE is van toepassing , asook die “stickers” wat op die trok moet wees van die maatskappy verantwoordelik vir die bestuur van die kontrak , in die […]
Continue readingWetgewing mbt laai van vragmotors
Wetgewing–2 Please follow and like us:
Continue readingKlagte Porterville
Please follow and like us:
Continue reading

