1. ADJUSTMENT TO THE FUEL PRICES: WEDNESDAY, 04 MARCH 2015 Product: Petrol 95 and 93 (ULP & LRP) Diesel 0.05% and 0.005% Sulphur 96.000 cents per litre increase in retail price 74.000 cents per litre increase in wholesale price 73.000 cents per litre increase in wholesale price 98.000 c/l increase in the Single Maximum National Retail price (SMNRP) 154.000 cents per kilogram increase in the maximum retail price Illuminating (Wholesale) Illuminating (SMNRP) Maximum Retail Price for LPGAS Paraffin Paraffin 2. ECONOMIC FACTORS AFFECTING THE UNIT OVER/UNDER-RECOVERIES FOR THE PERIOD 30 JANUARY 2015 TO 26 FEBRUARY 2015 The average international product […]
Continue readingCategory Archives: News
Reën te min en te laat
Die mielie-oesskatting vir die 2015-’16-bemarkingsjaar is 31% laer as verlede seisoen, weens die wydverspreide droogte in Januarie en Februarie. Hoewel reën die laaste paar dae oor die Vrystaat heen uitgesak het, het dit te laat gekom. Verdere reën word ook nie binnekort verwag nie. “Indien dit nou baie sou reën, sou dit in elk geval te laat wees,” sê prof. Kobus Botha, weerkenner. Hy sê ’n redelike kans vir donderbuie oor die provinsie bestaan oor die naweek en Maandag, maar daarna verskraal dit baie. Volgens Botha het reën die laaste tyd kol-kol in die Vrystaat geval. Michael Nethavhani, weervoorspeller in […]
Continue readingDroogte
Boere in droogtegeteisterde gebiede in Noordwes kan die seisoen tot ’n 60% kleiner oesopbrengs as normaalweg verwag. Volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, versleg dié situasie by die dag. Plase in die Lichtenburg-, Sannieshof-, Delareyville-, Mareetsane- en Kameel-omgewing word veral erg geraak. “Goeie reën nou gaan nie gewasse red nie, maar dit kan ’n groot verskil maak in winterweiding, want die hitte, min reën en veldbrande het weiding drasties verminder.” Willem Pretorius, wat naby Kameel met grondboontjies en mielies boer, het vandeesweek gesê toestande is kritiek en sommige boere verwag geen oes nie, al kry hulle binnekort […]
Continue readingDroogte plek-plek ergste in meer as 20 jaar
Terwyl boere Woensdag landerye met verdorde mielies hier afgesny het, is misoeste in dié omgewing as die ergste in meer as 20 jaar beskryf. Johan Rautenbach het gesê hy sny sy mielies in die grond in, omdat hy niks anders daarmee kan maak nie. “Die mielies dra geen koppe nie, daar is geen voedingswaarde vir kuilvoer nie.” Twee weke gelede het boere nog gehoop op reën wat hul landerye kon red, maar buiten ’n paar druppels wat verspreid geval het, het voldoende reën nooit gekom nie. Rautenbach sê net wat insetkoste betref, verloor hy R8 000 per hektaar. By die graansilo, […]
Continue readingGoed gekoring op die JSE…
Die oorsese aptyt vir beleggings in Afrika is steeds sterk. Die jongste bewys hiervan is ’n ooreenkoms tussen Euronext en die JSE waarvolgens Euronext ’n lisensie vir sy koringtermynkontrak aan die JSE toegeken het. ’n Termynkontrak is ’n ooreenkoms om ’n kommoditeit of ander beleggingsinstrument op ’n vasgestelde datum teen ’n vasgestelde prys te koop. Dit help onder meer die produsente van landbouprodukte soos koring en mielies om hulle beter teen risiko te verskans. Chris Sturgess, direkteur van kommoditeite van die JSE, sê dié ooreenkoms met Euronext beteken dat kliënte van die JSE nou maklik toegang tot die Europese koringmark […]
Continue readingPetrolprys: Maart-styging tans 73c per liter.
Die skerp styging in die olieprys die afgelope weke bring die onderverhaling op 95-oktaan-petrol nou al op 73c per liter te staan en op diesel op 69c per liter. Die rand het die afgelope week van die swakste vlak sedert Maart 2002, R11,89 per dollar, terugbaklei en het Dinsdagoggend om 08:00 teen R11,64 per dollar verhandel. Volgens die Sentrale Energiefonds se daaglikse berekening speel die wisselkoers in dié stadium bykans geen rol in die onderverhaling nie. Die brandstofprys vir Maart word oor 10 dae, op 27 Februarie, aangekondig en die onderverhaling kan dus nog heelwat skommel. Please follow and like […]
Continue reading



