loads

Wetgewing mbt die Versender en Ontvanger van vragte

1. Agtergrond Die Departement van Vervoer het in 2003 ‘n Nasionale Oorlaai Kontrole Strategie ontwikkel wat hoofsaaklik fokus op die Versender(consignor) en Ontvanger(consignee) van goedere wat op openbare paaie vervoer word. Die Wetgewing met betrekking tot die Versender en Ontvanger van goedere wat op openbare paaie vervoer word is vanaf 31 Januarie 2015 in werking. Hiernaas volg ‘n kort verduideliking van sekere aspekte van die Wet wat op Kaap Agri van toepassing is. 2. Definisies. Ontvanger(Consignee): ‘n Person of instansie wat meer as 500mt goedere per maand ontvang nadat dit op ‘n openbare pad vervoer is. Versender(Consignor): ‘n Persoon of […]

Continue reading